Staatsdiensvakbonde eis ’n 10%-verhoging vir vanjaar.
Dit is bevestig deur twee verskillende bronne in die arbeidsektor.
Sibongiseni Delihlazo, woordvoerder van die vakbond Denosa, sê die staatsdiensvakbonde eis ’n verhoging van 10% vir die 2022-’23-boekjaar by die onderhandelings in die Staatsdiensbedingingsraad wat tans aan die gang is.