Deel

Tesourie bevries aanstellings in staatsdiens weens 7,5%-verhoging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enoch Godongwana, minister van finansies, in Februarie op die nuuskonferensie voor sy begrotingsrede. Foto: Jaco Marais
Enoch Godongwana, minister van finansies, in Februarie op die nuuskonferensie voor sy begrotingsrede. Foto: Jaco Marais

Té hoë salarisverhogings vir staatsamptenare – een van die grootste risiko’s wat in die 2023-begrotingsrede vir die staat se begroting geïdentifiseer is – “het nou gematerialiseer”, sê die tesourie.

In ’n verklaring sê die tesourie die gemiddelde verhoging van 7,5% aan staatsamptenare waarop Vrydag ooreengekom is, gaan die staatskas vanjaar R37,4 miljard méér kos. Dit beteken die staat se begrote salarisrekening vir die boekjaar tot Maart 2024 styg van R701,2 miljard tot R738,6 miljard.

In die daaropvolgende jare gaan die koste veel meer wees aangesien die nuwe salarisse uiteraard die grondslag vir volgende verhogings word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos