Die Seeff-eiendomsgroep sê of jy nou weggaan of tuis bly vir die vakansie, moet jy nou tyd neem om gereed te maak sodat jy nie harder werk gedurende die vakansie nie.
Stel ’n vakansie-kontrolelys op
Om ’n lys saam te stel van dinge om te doen, kan jou in staat stel om meer welverdiende stilte en rus te geniet. Daar is ook baie dinge waaraan jy dalk nie dink nie en om vooruit te beplan, kan jy later probleme vermy.