Eienaars moet beste span kies om skema vir hulle te bestuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Pixabay
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay

Heelwat deeltitelskemas is nou eers weer werklik in staat om “behoorlik” hul algemene jaarvergaderings te hou, nadat die Covid-19-pandemie bykans twee jaar gelede sy verskyning gemaak het.

Een van die agenda-items op die jaarvergadering is die verkiesing van trustees en dit gebeur soms dat deel­titeleienaars nie genoegsame aandag aan hierdie item gee nie.

Daar word dalk net weer gestem vir die persone wat reeds alles in die skema doen, sonder om krities na die aanstelling te kyk. Dít, of daar word vir die alternatiewe keuses gestem, sodat diegene wat jy nie daar wil sien nie, in die pad kan val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos