Hierdie asemrowende gesinshuis is stapafstand van die Hoërskool Garsfontein.
Die netjiese woning met vier slaapkamers spog met gemaklike leefareas met groot, oop leefruimtes, ’n moderne kombuis en pragtige tuin.
Daar is ook ’n opgeknapte borrelbad wat die tuin komplementeer.