Hierdie Kaapse kopie bied hope pluspunte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie drieslaapkamerhuis op ’n erf van 575 m² in Eikendal, Kraaifontein, is ’n belegging, so moenie die veiling op 28 September misloop nie.Foto: Rawson
Hierdie drieslaapkamerhuis op ’n erf van 575 m² in Eikendal, Kraaifontein, is ’n belegging, so moenie die veiling op 28 September misloop nie.Foto: Rawson

’n Veilige drieslaapkamerhuis met twee bewoonde woonstelle in Eikendal, Kraaifontein, word op 28 September opgeveil.

Hierdie is ’n fantastiese beleggingsgeleentheid vir enige koper, aangesien die huurinkomste van die woonstelle – wat in totaal R16 000 per maand is – die verbandlening sal dek.

Die huis self, wat opgeknap word, is op ’n erf van 575 m² en bestaan uit drie slaapkamers, ’n badkamer, gastetoilet, ’n groot sitkamergedeelte en ’n oopplankombuis met ingeboude kaste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos