Die Stellenbosse leefstyllandgoed King’s View is ’n juweel in die hart van die Kaapse Wynland, omring deur welige groen landskap.
Volgens die ontwikkelaar maak die ruim erwe en koninklike skouhuise op die landgoed dit vir kopers ’n unieke geleentheid om in die wynland te woon en Stellenbosch hul tuiste te noem.
Die landgoed is ideaal geleë naby aan ’n groot verskeidenheid geriewe soos winkelsentrums, ’n Mediclinic-hospitaal en goeie skole.