Jonges stroom terug na middestad, veral Kaap s’n

akkreditasie
Die Maboneng-streek in Johannesburg is ’n stadsverbeteringsdistrik wat wooneenhede, kleinhandelaars en kunsgalerye huisves. Foto: ROSETTA MSIMANGO/CITY PRESS
Die Maboneng-streek in Johannesburg is ’n stadsverbeteringsdistrik wat wooneenhede, kleinhandelaars en kunsgalerye huisves. Foto: ROSETTA MSIMANGO/CITY PRESS

Die Kaapstadse en Johannesburgse middestede wat gedurende Covid-19 ontvolk het, kry weer lewe danksy millenniërs en generasie Z.

“Baie stadsbewoners wat voorheen naby hul werkplek wou bly het gedurende die pandemie na woonbuurte en omliggende gebiede getrek om geld te spaar, naby familie te wees of meer ruimte gedurende die inperking te hê.

“Maar ons sien jonges (onder 35) terugkeer stede toe en eiendomsontwikkelaars en kleinhandelaars spring om die geleenthede te benut,” sê Justine Adriaanzen, kommersiële eiendoms­konsultant vir Galetti.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.06
-0.1%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,147.50
-0.2%
Platinum
936.53
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos