Kaapse hotel vermy likwidasie met skikking buite hof

akkreditasie
Die Vineyard-hotel in Nuweland, Kaapstad  Foto: Google Maps
Die Vineyard-hotel in Nuweland, Kaapstad Foto: Google Maps

Met ’n skikking buite die hof het die bekende Vineyard-hotel in Nuweland, Kaapstad, ’n poging om hom te laat likwideer, verhoed.

OnShelf, ’n maatskappy in Maitland wat stoorplek verhuur, het middel Oktober ’n aansoek by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien om dié hotel te laat likwideer.

Alan Lyons, eienaar van die maatskappy, het die hof gevra om die hotel voorlopig onder likwidasie te plaas sodat ’n likwidateur aangestel kan word om die hotel se skuld te bestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos