Kaapse Waterfront ly groot verlies in 2020

akkreditasie
Die Twee Oseane-akwarium  by die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Waterfront het in 2020 ’n verlies gely.
Die Twee Oseane-akwarium by die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Waterfront het in 2020 ’n verlies gely.

Die letsels van die pandemie lê oor die halfjaarresultate van Growthpoint, Suid-Afrika se grootste eiendomsfonds.

Die eienaar van topklas-eiendomme soos die V&A Waterfront in Kaapstad, moes sy verspreiding per aandeel vir die halfjaar tot einde Desember met 44,8% tot 58,5c verminder. Hotelle en winkels in die Waterfront wat op top-modes fokus sukkel steeds, sê Norbert Sasse, uitvoerende hoof van Growthpoint. 'n Jaar gelede was die Waterfront hierdie tyd 'n kookpot van mense danksy toeriste en besoekers aan groot konferensies in Kaapstad. Sasse verwag die Waterfront sal eers herstel as toerisme en internasionale passasiersvaarte hervat word.

Growthpoint se totale omvattende verlies vir die halfjaar is R3,7 miljard, teenoor ’n wins van R3,9 miljard ’n jaar gelede, hoewel dit herwaardasie van eiendomme en internasionale sake insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos