Deel

Kragkrisis gooi skadu oor eiendomsmark in 2023

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tendens dat kantoorwerkers hul lessenaars by die werk moet bespreek, dra by tot die swakker vraag na kantoorruimte, sê FNB in sy oorsig oor die verwagtings vir die handelseiendommark in 2023. Foto: WeWork
Die tendens dat kantoorwerkers hul lessenaars by die werk moet bespreek, dra by tot die swakker vraag na kantoorruimte, sê FNB in sy oorsig oor die verwagtings vir die handelseiendommark in 2023. Foto: WeWork

Benewens die kragkrisis wat alles oorskadu, verwag FNB ’n swakker eiendomsmark in 2023 as verlede jaar.

’n Verwagte verlangsaming in die internasionale ekonomie en stygende rentekoerse sal saam met beurtkrag lei tot ’n breedweg swakker eiendomsmark, sê John Loos, eiendomstrateeg by FNB Commercial Property Finance.

Verbruikersprysinflasie verlangsaam en rentekoerse is naby die bopunt van die siklus, maar die volle impak van rentekoersverhogings moet nog gevoel word, waarsku Loos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
973.10
+0.5%
Palladium
1,418.30
+1.2%
Goud
1,957.22
-1.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos