Meer ‘semigrasie’ na die Wes-Kaap in 2022 verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Uitsig op die Kaapse hawe. Weens die onstuimigheid van koalisiepolitiek en ander onsekerhede sal meer mense uit ander streke van die land na gebiede soos die Wes-Kaap wil verhuis, meen John Loos, eiendomstrateeg van FNB.
’n Uitsig op die Kaapse hawe. Weens die onstuimigheid van koalisiepolitiek en ander onsekerhede sal meer mense uit ander streke van die land na gebiede soos die Wes-Kaap wil verhuis, meen John Loos, eiendomstrateeg van FNB.

Semigrasie vanuit ander streke in Suid-Afrika na veral die Wes-Kaap, kan volgende jaar toeneem.

Die Wes-Kaap kon die plundery en onluste van Julie vryspring, en het bekend geword vir beter bestuur op die vlak van plaaslike regering, sê John Loos, eiendomstrateeg van FNB.

In die onlangse plaaslike verkiesings het Kaapstad en van die omliggende groot dorpe volstrekte meerderhede behaal en is dus nie so onderworpe aan die politieke onstabiliteit van koalisieregerings nie, het Loos op ’n mediasessie oor die vooruitsigte vir handelseiendom in 2022 verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos