Nog ’n Chinese eiendomsfirma in knyp, rand bloei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Workers walk inside the construction site of a project developed by China Evergrande Group in Beijing, China September 22, 2021. REUTERS/Carlos Garcia Rawlins Foto:
Workers walk inside the construction site of a project developed by China Evergrande Group in Beijing, China September 22, 2021. REUTERS/Carlos Garcia Rawlins Foto:

As China nies kry die wêreld verkoue.

Valutahandelaars meen dis die nuus oor nog ’n Chinese eiendomsontwikkelaar wat nie sy skuld kan terugbetaal nie wat die rand Dinsdag teenoor die dollar laat verswak het.

Die skuldprobleme van groot eiendomsmaatskappye in China plaas druk op geldeenhede wat sensitief is vir risiko, verduidelik André Cilliers, valutastrateeg by TreasuryOne, en dis waarom die rand Dinsdag swakker teen R15,08 teenoor die dollar verhandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos