Nou verseker die rykes al die bome in hul tuine

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Acree, ’n onderneming in Miami in Amerika wat spesialiseer in die verskuiwing van gesogte bome, gebruik ’n hyskraan om die boom uit te lig sodat dit elders herplant kan word. Dié boom is bedoel vir ’n ryk kliënt se tuin.   Foto: GreenIntegritys.com
Acree, ’n onderneming in Miami in Amerika wat spesialiseer in die verskuiwing van gesogte bome, gebruik ’n hyskraan om die boom uit te lig sodat dit elders herplant kan word. Dié boom is bedoel vir ’n ryk kliënt se tuin. Foto: GreenIntegritys.com

Versekering van R1,5 miljoen vir ’n beeldhouwerk in ’n private tuin? Of R50 000 se versekering vir ’n uitsonderlike boom wat die fokuspunt is in die uitgestrekte tuin van ’n herehuis?

Ja, dít is van die luukse bates in ultraryk Suid-Afrikaners se tuine en buiteleefareas waarvoor hulle versekering uitneem.

Christelle Colman, besturende direkteur van Elite Risk Acceptances, ’n spesialisonderskrywer vir welgestelde kliënte se unieke bates, sê daar is die afgelope tien jaar in Suid-Afrika ’n groeiende tendens dat rykes al hoe meer bestee aan landskapargitektuur, klein wingerde, buitestandbeelde en duur plante.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 60/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.09
-0.1%
Silwer
24.08
-0.9%
Palladium
2,004.00
-3.2%
Platinum
1,047.50
-0.5%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.2%
Alle aandele
66,189
-1.1%
Hulpbronne 10
61,545
-2.4%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos