Oorlog ook slegte nuus vir SA eiendom

akkreditasie
Hoë inflasie wat deur die oorlog veroorsaak word, kan ook die huismark knou. Foto: iStock
Hoë inflasie wat deur die oorlog veroorsaak word, kan ook die huismark knou. Foto: iStock

Die Rusland-Oekraïne-oorlog, wat brandstofpryse en voedselinflasie wêreldwyd skerp laat styg het, sal ook weerklank vind in die Suid-Afrikaanse eiendomsmark, maan ekonome.

Winkelsentrums, die kantoorsektor en die huismark kan sleg getref word, sê Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by die eiendomswaardeerder Rode en Genote.

Die sanksies en die duur van die oorlog sal wêreldwyd ekonomiese groei demp, wat uiteindelik ook sal maak dat Suid-Afrika se ekonomie stadiger groei. “Dit skep onsekerheid wat mense versigtig maak om te belê en te bestee.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,796.06
+0.4%
Silwer
20.51
+1.0%
Palladium
2,267.50
-1.0%
Platinum
955.00
-0.6%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos