RMB-groep kry aanbod van R1,7 mjd. vir Atterbury en kie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Herman Bosman, uitvoerende hoof van RMH.
Herman Bosman, uitvoerende hoof van RMH.

Die genoteerde groep RMB Beherend Beperk (RMH) is amptelik deur ’n maatskappy genader wat ’n groot deel van sy eiendomsbates wil bekom.

RMH se aandeelprys het net ná die aankondiging met 7% gedaal.

Die beleggingsbeheermaatskappy het in November 2019 aangekondig hy begin met die herstrukturering van sy portefeulje van beleggings. Sedertdien is sy belang in FirstRand aan aandeelhouers ontknoop. RMH Property was sy belangrikste bate wat oorgehou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 134/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos