SA is 4de vir bekostigbare eiendom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaanse eiendom is op drie na die mees bekostigbare in die wêreld, volgens berekenings deur 'n Australiese webblad wat pryse vergelyk. Foto: Unsplash
Suid-Afrikaanse eiendom is op drie na die mees bekostigbare in die wêreld, volgens berekenings deur 'n Australiese webblad wat pryse vergelyk. Foto: Unsplash

Op drie na het Suid-Afrika die mees bekostigbare eiendom ter wêreld, volgens ’n onlangse vergelyking deur die Australiese webblad Comparethemarket.

Comparethemarket neem die gemiddelde eiendomsprys per m² en werk dit uit as ’n persentasie van die gemiddelde huishouding se besteebare inkomste om ’n syfer te kry waarmee verskillende lande se eiendomsmarkte gemeet kan word.

Hiervolgens is Suid-Afrika se eiendomme in die vierde plek ná dié van Turkye, Amerika en Mexiko as die mees bekostigbare eiendomme in die wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos