Sakegebou in die hart van George onder die hamer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie gebou in George se sakekern kom eersdaags onder die hamer. Foto: Van Rensburgs Veilings
Hierdie gebou in George se sakekern kom eersdaags onder die hamer. Foto: Van Rensburgs Veilings

Die eiendom is geleë in Van der Stel-plein, in die hartjie van George se sakekern, en is verbeter met ’n gebou van ongeveer 3 500 m² wat uit vier vlakke bestaan, met 47 toegewysde parkeerplekke. Die verhuurbare oppervlakte van ongeveer 2 626 m² het goedgekeurde munisipale vergunning vir gemengde gebruik. Teen 45% okkupasie sal die huidige inkomstestroom aanloklik wees vir vele beleggers.

Die Plein se grense is omring deur groot kettingwinkels, wat dit ’n besige voetgangerarea maak in sake-ure. Die sakekern van die dorp word boonop goed in stand gehou.

Die veiling vind plaas by die kantore van die afslaers in George.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 54/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.51
+0.3%
Rand - Euro
18.19
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,796.71
+0.2%
Silwer
23.33
+0.7%
Palladium
1,789.00
+2.1%
Platinum
972.00
+1.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,127
+1.2%
Alle aandele
69,483
+1.3%
Hulpbronne 10
64,972
+1.4%
Industriële 25
93,222
+0.3%
Finansiële 15
13,413
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos