Deel

Steeds te min huurders, te veel leë blyplekke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
10,66% van huureiendom staan landwyd leeg.
10,66% van huureiendom staan landwyd leeg.

Baie mense wat eiendom gekoop het met die oog op ’n inkomste uit verhuring, sit steeds met die hande in die hare.

Die vraag na huureiendom was in die derde kwartaal vanjaar steeds swak, volgens die jongste peiling deur die kredietburo TPN.

Met 1,4 miljoen mense wat hul werk weens die inperkings verloor het en nog 375 000 verlore werkgeleenthede in die formele sektor in die derde kwartaal, is dit volgens Michelle Dickens, uitvoerende hoof van TPN, nie verbasend dat die vraag na huureiendom nog swak is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 111/4
Rand - Dollar
18.86
+1.3%
Rand - Pond
23.65
+0.5%
Rand - Euro
20.32
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.65
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,008.22
-1.3%
Palladium
1,359.42
-2.5%
Goud
1,966.16
+1.4%
Silwer
24.18
+3.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,696
-0.2%
Alle aandele
77,015
-0.1%
Hulpbronne 10
69,197
-1.5%
Industriële 25
103,427
-0.1%
Finansiële 15
15,546
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos