Deel

Te koop: Herehuis van oud-Suid-Afrikaner wat glo met rand konkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bloomberg berig Neil Phillips het hierdie eiendom in Hampstead, een van Londen se gesogste woonbuurte, op 3 Augustus in die mark gesit. Die eiendom is vir £12,5 miljoen (sowat R248 miljoen) te koop.
Bloomberg berig Neil Phillips het hierdie eiendom in Hampstead, een van Londen se gesogste woonbuurte, op 3 Augustus in die mark gesit. Die eiendom is vir £12,5 miljoen (sowat R248 miljoen) te koop.

Byna R250 miljoen. Dit is vir hoeveel die herehuis met nege slaapkamers, ’n rolprentteater en stoomkamer van die oud-Suid-Afrikaner wat verlede week in Spanje vasgetrek is weens sy beweerde gekonkel met die rand, in Londen in die mark is.

Bloomberg berig Neil Phillips het die eiendom in een van Londen se gesogste woonbuurte op 3 Augustus in die mark gesit.

Die eiendom in Hampstead is vir £12,5 miljoen, of sowat R248 miljoen teen vandag se wisselkoers, in die mark.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.87
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,403.69
-0.6%
Goud
1,973.53
-0.8%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos