Unieke versnelmotor na Katar

akkreditasie
Die George Barris-ontwerpte SnakePit-versnelmotor wat vir £51 750 op H&H Classics se aanlyn veiling verkoop het.Foto: H&H Classics
Die George Barris-ontwerpte SnakePit-versnelmotor wat vir £51 750 op H&H Classics se aanlyn veiling verkoop het.Foto: H&H Classics

’n Versamelaar van Katar het £51 750 opgedok vir die George Barris-ontwerpte SnakePit-versnelmotor, wat op H&H Classics se eerste aanlyn veiling van die hand gesit is. Dié bieër het sterk mededinging van kopers uit die VSA en Oostenryk gehad.

Barris was die skepper van die oorspronklike “batmobile” en ’n pasgemaakte Barris-voertuie is skaarser as hoendertande.

Daar is vier jaar lank aan die 1975-voertuig gebou teen ’n koste van $100 000. Die voertuig kan ’n topspoed van 300 myl per uur (480 km/h) haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.47
+0.9%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,815.54
-0.2%
Silwer
23.34
-0.8%
Palladium
2,361.50
+1.1%
Platinum
1,036.50
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,724
-1.0%
Alle aandele
73,128
-0.9%
Hulpbronne 10
75,050
-0.3%
Industriële 25
89,998
-1.6%
Finansiële 15
14,834
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos