Veelsydige lodge aan Wes-Rand opgeveil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moenie die geleentheid misloop om hierdie 48-slaapkamer-lodge in Randfontein te bekom nie. Dit word op 19 Oktober opgeveil en bied aan die koper die perfekte geleentheid om deel te word van die saketoerismebedryf.Foto: PVA
Moenie die geleentheid misloop om hierdie 48-slaapkamer-lodge in Randfontein te bekom nie. Dit word op 19 Oktober opgeveil en bied aan die koper die perfekte geleentheid om deel te word van die saketoerismebedryf.Foto: PVA

Hierdie lieflike eiendom is in Greenhills, Randfontein, ’n voorstad wat deur Jaco du Toit, eiendomspesialis van PVA, beskryf word as “aantreklik en met die perfekte status vir saketoerisme”.

Randfontein, in die weste van Gauteng, is ’n miernes van bedrywighede met ’n florerende mynbou- en indus­triële bedryf van groot name soos Tiger Brands en Nola, maar dit is beslis nie al wat Randfontein jou kan bied nie, sê Du Toit.

Volgens hom is die skoonheid van die omgewing en die geskiedkundige monumente regdeur die omgewing ’n baie aantreklike bestemming vir toeriste. “Die feit dat dit so naby aan Johannesburg en Pretoria is, gee aan Greenhills die ideale ligging vir saketoerisme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos