Verhurings langs SA kus neem toe

akkreditasie
Die strande, leefstyl en toeriste-aantreklikhede in Kaapstad bly ’n belangrike differensieerder vir die Kaapse kusgebiede.Foto: VERSKAF
Die strande, leefstyl en toeriste-aantreklikhede in Kaapstad bly ’n belangrike differensieerder vir die Kaapse kusgebiede.Foto: VERSKAF

Eiendomsagente van die agentskap Seeff merk egter op dat besprekings deesdae dikwels op die laaste nippertjie gedoen word weens die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie en die gepaardgaande inperkingsmaatreëls wat gereeld verander.

Alhoewel vakansiegangers geneig is om hul besprekings laat te maak, is daar geen tekort aan ’n behoefte onder mense om weg te kom vir ’n vakansie nie. Luidens ’n verklaring is daar ook heelwat mense wat in elk geval vakansieverblyf bespreek ten einde uit die huis te kom voordat die volgende golf aanbreek.

Volgens Seeff se agente verwag hulle dat Suid-Afrikaners hierdie somer na vakansiebestemmings sal stroom. Ross Levin, besturende direkteur van Seeff in die Atlantiese kusgebied en die stadskom, sê Kaapstad sal ’n brandpunt wees. Die aantrekkingskrag is eindeloos en daar is geen twyfel dat diegene wat kan reis, Kaapstad toe sal gaan en ook goeie waarde sal vind nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos