Die keuse van lewensreg as aftree-opsie word reeds vir jare oor die wêreld heen deur afgetredenes verkies.
Hierdie opsie hou verskeie voordele vir die afgetredene in.
Die afgelope 36 jaar het die Kokanje-aftreeoord in Modimolle dié aftreekeuse vervolmaak. Afgetredenes bekom teen die betaling van ’n markverwante prys ’n lewenslange, versekerde verblyfopsie in ’n gemoderniseerde woning.