Vraag na residensiële eiendom nou veel groter

akkreditasie
Dié tweeslaapkamer-woonstel in Rondebosch, Kaapstad, word deur Lew Geffen Sotheby’s International Realty teen R1,6 miljoen bemark. Dit is die soort eiendom waarna eerstehuiskopers soek, sê die agentskap.
Dié tweeslaapkamer-woonstel in Rondebosch, Kaapstad, word deur Lew Geffen Sotheby’s International Realty teen R1,6 miljoen bemark. Dit is die soort eiendom waarna eerstehuiskopers soek, sê die agentskap.

Nadat die huismark middel verlede jaar veral weens Covid-19 stoom verloor het, was daar sedertdien twee stewige oplewings in die vraag na residensiële eiendom, sê Siphamandla Mkhwanazi, ’n senior ekonoom van FNB.

Hoewel aktiwiteit in sekere dele van die huismark nou stadiger groei, is dit steeds beter as voor Covid-19, sê hy.

Die eerste oplewing was ná die verslapping van die vlak 5-inperkings verlede jaar. Veral jong mense wat toe gehuur het, het in die tweede helfte van 2020 hul eerste huis gekoop. Baie was jonger as 35 jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.94
+0.1%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,198.50
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos