Waardasies dalk in 47 munisipaliteite hersien

akkreditasie
Só het Iqbal Rawat se klerewinkel in die Sanlam-sentrum in Empangeni gelyk op 17 Julie, nadat plunderaars daar deur is. Foto: Deon Raath
Só het Iqbal Rawat se klerewinkel in die Sanlam-sentrum in Empangeni gelyk op 17 Julie, nadat plunderaars daar deur is. Foto: Deon Raath

Tot 43 plaaslike munisipaliteite in KwaZulu-Natal, die eThekwini-metroraad en drie metrorade in Gauteng moet die waardes van eiendom wat in die onlangse onluste beskadig is, in hul waardasielyste hersien en waar nodig, verlaag.

Dít kan verligting bring vir eienaars wat van die datum waarop die skade aangerig is, kragtens wet geregtig is op ’n herwaardasie. Vir munisipaliteite beteken dit egter laer inkomste as waarvoor begroot is.

Volgens Peet du Plessis, president van die instituut vir geoktrooieerde regerings-, finansiële, oudit- en risikobeamptes (Cigfaro), moet munisipaliteite aanvullende begrotings opstel om uitgawes by dié verlaagde inkomste aan te pas en voorsiening te maak vir veranderde prioriteite.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Singapore 0
Malaysia 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 140/5
Rand - Dollar
16.42
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.5%
Rand - Euro
17.08
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.32
-1.4%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,822.08
+0.2%
Silwer
20.63
-0.5%
Palladium
1,892.12
-3.6%
Platinum
907.50
-1.1%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,355
-2.0%
Alle aandele
66,479
-1.9%
Hulpbronne 10
64,582
-1.8%
Industriële 25
79,544
-1.3%
Finansiële 15
14,681
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos