Waterfront stal mandjies uit om Kerstyd met Afrika-tema te vier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou kyk na die mandjies by die uitstalling. Foto: Jaco Marais
’n Vrou kyk na die mandjies by die uitstalling. Foto: Jaco Marais

Die V&A Waterfront in Kaapstad, wat bekend is vir feestelike dekor oor die Kerstyd, het vanjaar die tema Geluk van Afrika aan die Wêreld aangeneem en stal as deel daarvan 100 handgeweefde mandjies uit.

Die 100 Beautiful Baskets-uitstalling, wat deur Platform Creative saamgestel is, sal van 25 November by die Victoria Wharf-winkelsentrum vir die publiek te sien wees, lui ’n verklaring van die Waterfront.

“Die kontemporêre uitstalling vier Afrika se unieke mandjieweeftradisies en vertoon geweefde bootjies, meubels, juweliersware en baie ander voorwerpe wat gemaak is deur mense van KwaZulu-Natal, Ghana, Zambië en Uganda.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.59
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,855.50
+4.0%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,533
-0.0%
Alle aandele
71,022
0.0%
Hulpbronne 10
67,111
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos