Winkeleiendom: Daar’s nog lewe in die supersentra

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sandton City in Johannesburg is 'n voorbeeld van die soort blink luukse winkelsentra wat herstel na die pandemie want mense soek steeds 'n "ervaring" wanneer hulle wil gaan uiteet of vermaak wil word. Foto: Argief
Sandton City in Johannesburg is 'n voorbeeld van die soort blink luukse winkelsentra wat herstel na die pandemie want mense soek steeds 'n "ervaring" wanneer hulle wil gaan uiteet of vermaak wil word. Foto: Argief

Daar is tog nog ’n rol vir die groot blink luukse winkelsentrums, die sogenaamde superstreeksentrums, meen John Loos, eiendomstrateeg van FNB se afdeling vir kommersiële eiendom.

Dié kategorie winkelsentrums het erg swak gevaar tydens die Covid-19-pandemie, met hul inkomste wat met soveel as 24% geval het.

Maar inligting van FNB se kaartafdeling asook peilings onder eiendomsmakelaars wys die superstreekwinkelsentrums is besig om in te haal en die gaping te verklein tussen hulle en kleiner woonbuurtwinkelsentra wat regdeur die pandemie hul verkope kon handhaaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos