Deel

37 plesierskepe wil anker gooi in Kaapse hawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ‘Queen Elizabeth’-passasierskip in 2019 in die Kaapse hawe.  Foto: Jaco Marais
Die ‘Queen Elizabeth’-passasierskip in 2019 in die Kaapse hawe. Foto: Jaco Marais

Die winsgewende toerismemark vir passasierskepe word van middel November af weer in Kaapstad verwag nadat die land uiteindelik op vlak 1 van die staat van inperking geplaas is.

“Daar is ’n honger vir passasierskepe om weer hul reise te hervat en reeds 37 skepe word tussen November en Mei volgende jaar aan ons kus verwag,” sê Labeeqah Schuurman, strategiehoof en woordvoerder van die Cruise Cape Town-inisiatief.

Sy sê hulle verwelkom die aankondiging oor vlak 1 wat dit moontlik gaan maak om die “winsgewende toerismemark” weer aan die gang te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 221/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 211/6
Rand - Dollar
18.52
-0.0%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.97
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.63
-0.2%
Palladium
1,399.92
-1.2%
Goud
1,951.32
-1.4%
Silwer
22.33
-1.0%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos