5 dinge wat jy moet weet as jy tussen SA en Brittanje reis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jy kan uiteindelik by familie en vriende in Brittanje gaan kuier, maar sorg dat jy weet wat die verskillende regulasies is wat tans heers vir reise na Brittanje.  Foto: Unsplash
Jy kan uiteindelik by familie en vriende in Brittanje gaan kuier, maar sorg dat jy weet wat die verskillende regulasies is wat tans heers vir reise na Brittanje. Foto: Unsplash

Covid-19 het internasionale reise in ’n komplekse omgewing omskep met baie meer papierwerk, regulasies en reëls wat nagekom moet word.

Kim Taylor, direkteur van kliënte-ervaring by Flight Centre, sê dit is daarom noodsaaklik om jouself te vergewis van elke land se reisregulasies voordat jy besluit om daarheen te reis.

“Brittanje het Suid-Afrika onlangs van sy rooilys afgehaal en hoewel dit nou aansienlik makliker is om tussen die twee lande te reis, is daar ’n paar goed wat jy moet weet voordat jy ’n vliegkaartjie na Londen koop,” sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos