8 uit 10 hoofde van maatskappye het hoop vir die ekonomie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Winkel in Durban nadat dit geplunder is. Foto: GALLO
’n Winkel in Durban nadat dit geplunder is. Foto: GALLO

Suid-Afrika se maatskappybase is optimisties oor die land se groeivooruitsigte en hul vertroue in die ekonomie is terug op die vlak voor Covid-19, wys ’n verslag van KPMG.

50 uitvoerende hoofde van Suid-Afrikaanse maatskappye in tien sektore het deelgeneem aan ’n peiling waarin hulle uitgevra is oor hul sentiment jeens die ekonomie, dit wat hulle as risiko’s beskou en beoogde beleggings.

82% van die deelnemers het gesê hulle voel positief oor ekonomiese groei in Suid-Afrika en 90% was vol vertroue in hul maatskappye se vermoë om te groei. Die vernaamste risiko’s wat in hul pad tot sukses kan staan, was kuberveiligheid, klimaatsverandering en die moontlikheid dat hul verskaffingsketting ontwrig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos