Baie dempers op wêreldgroei – en SA voel ook die pyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Talle vragskepe buite die hawens van Los Angeles en Long Beach in Kalifornië wag vroeër in Oktober om hul vrag af te laai.  Foto: Getty Images
Talle vragskepe buite die hawens van Los Angeles en Long Beach in Kalifornië wag vroeër in Oktober om hul vrag af te laai. Foto: Getty Images

In 2020 het die wêreldekonomie ’n inkrimping van 3,5% beleef, veral weens die inperkings wat ingestel is om die Covid-19-pandemie te beperk.

Soos infeksies gedaal het, is die inperkings verminder en het groei in die tweede helfte van 2020 versnel. Dis ondersteun deur sentrale banke wat rentekoerse tot selfs rekordlaagtepunte verlaag en bykomende likiditeit aan finansiële markte voorsien het, asook verhoogde besteding aan maatskaplike steun en toelaes deur regerings.

Dié ondersteuning is in 2021 voortgesit en reële groei van sowat 6% word vir 2021 vir die wêreldekonomie voorspel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos