Baie meer inspeksies by werkplekke kom, waarsku Nxesi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid.
Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid.

Inspekteurs van die departement van indiensneming en arbeid gaan oor die volgende vyf jaar 839 000 werkplekke besoek om te kyk of werkgewers hul werkers reg behandel.

Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, het in sy begrotingsposdebat aangekondig die mikpunt is om voldoening aan arbeidswetgewing te verseker en werkplek-toestande te verbeter.

Die departement kla al lank dat hy te min arbeidsinspekteurs het, maar volgens Nxesi is ’n ekstra 500 inspekteurs in 2020 aangestel en hul werk begin nou vrugte afwerp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos