Baie van Jan Taks se werknemers begin staak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.  Foto: Deon Raath
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Deon Raath

Die vakbonde by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) was nie beïndruk met Edward Kieswetter se aanbod vir ’n verhoging van 1,3% en ’n ekstra kontanttoelae van gemiddeld R3 000 vir 12 maande nie.

Die vakbond Nehawu en die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) het dié aanbod van die kommissaris van die SAID van die hand gewys en het Woensdag met hul landwye staking by alle SAID-takke begin.

Kieswetter het oor die naweek aangedui daar is besluit om besparings van die vorige boekjaar en beoogde besparings wat vir die lopende boekjaar geteiken is te gebruik om finansiële verligting aan werknemers te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos