Kaders en omslagtige prosesse knou dorpe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werknemers van die Phokwane-munisipaliteit het onlangs rommel en rioolvuil voor die hoofingang van die munisipale gebou op Hartswater gestort ná gerugte dat hulle nie hul salarisse vir September sou ontvang nie. Foto: Skermgreep
Werknemers van die Phokwane-munisipaliteit het onlangs rommel en rioolvuil voor die hoofingang van die munisipale gebou op Hartswater gestort ná gerugte dat hulle nie hul salarisse vir September sou ontvang nie. Foto: Skermgreep

Hoewel dit ontwerp is om bedrog en korrupsie te keer, belemmer munisipaliteite se voorsieningskettingbestuur terselfdertyd vinnige en doeltreffende dienslewering.

Dit is van die probleme wat die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) van die Universiteit Stellenbosch in ’n navorsingsverslag uitwys.

Die BEO het in aanloop tot die komende plaaslike verkiesings ontleed hoe munisipaliteite se probleme plaaslike ekonomiese ontwikkeling raak. Dit is opgestel deur Helanya Fourie, senior ekonoom by die BEO, en prof. Johann Kirsten, direkteur van die BEO.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos