Beursies bly toe, behalwe by drankwinkels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Drankverkope bly goed doen.   Foto: Jaco Marais
Drankverkope bly goed doen. Foto: Jaco Marais

Winkels het in Augustus die tweede agtereenvolgende maand swaar getrek – selfs die algemene handelaars waar die meeste Suid-Afrikaners hul kruideniersware koop.

Benewens plaaslike redes soos immer stygende werkverliese en die nadraai van Julie se onluste, word verkope deur die wêreldwye krisis met verskaffing en verskeping gewurg, meen ekonome.

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) was kleinhandelverkope in Augustus 1,3% laer as in Augustus 2020. Dis gemeet in konstante 2015-rand, wat dui op ’n daling in die volume verkope, nie net die randwaarde daarvan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.49
+0.3%
Silwer
24.06
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.8%
Platinum
1,016.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos