‘Black Diamonds’ dink nou anders oor geld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mpumi Radebe, beter bekend as DJ Mamba van Mamba Productions & Projects, waarsku daarteen om al jou eiers in een mandjie te sit.
Mpumi Radebe, beter bekend as DJ Mamba van Mamba Productions & Projects, waarsku daarteen om al jou eiers in een mandjie te sit.

Suid-Afrika se middelklas bestaan uit 7 miljoen mense, waarvan amper die helfte (3,4 miljoen) swart mense is.

Die swart middelklas, ’n belangrike verbruikersgroep wat op ’n tyd as “Black Diamonds” beskryf is danksy hul stewige koopkrag, maak egter slegs sowat 5% van Suid-Afrika se totale bevolking uit.

Hul bestedingskrag beloop R400 miljard per jaar, het Martin Neethling, bemarkingshoof van PepsiCo sub-Sahara-Afrika, vandeesweek gesê met die bekendstelling van die UCT Liberty Institute of Strategic Marketing se jongste verslag oor die ekonomiese stand van Suid-Afrika se swart middelklas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.4%
Rand - Pond
20.73
-0.0%
Rand - Euro
17.82
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,751.70
-0.4%
Silwer
21.27
-0.9%
Palladium
1,854.50
-0.1%
Platinum
985.50
+0.2%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,331
-0.6%
Alle aandele
72,724
-0.6%
Hulpbronne 10
70,385
-1.5%
Industriële 25
87,257
-0.1%
Finansiële 15
16,250
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos