Deel

Busi Mavuso: Sakesektor kan help met SA se kredietgradering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Busisiwe Mavuso is die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa. Foto: Gallo Images
Busisiwe Mavuso is die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa. Foto: Gallo Images

Die kredietgraderingsagentskap S&P Global Ratings se besluit om sy vooruitsig vir Suid-Afrika se skuld van positief na stabiel af te gradeer, was nóg ’n slag in ’n week vol slegte nuus.

Maar die graderingsbesluit is ’n belangrike herinnering aan hoeveel ons ekonomie teruggehou word deur die mislukking om die nodige strukturele hervormings betyds in te stel.

Daar is sekerlik nie ’n gebrek aan begrip oor wat gedoen moet word nie. Dit is net dat die lewering van tasbare resultate so stadig en so swak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos