Covid-19: Kanada kan selfs huur-betalings staak

akkreditasie
Justin Trudeau, premier van Kanada, praat Vrydag met die media voor sy huis waar hy tans in isolasie is nadat sy vrou positief vir Covid-19 getoets het. Foto: Getty Images
Justin Trudeau, premier van Kanada, praat Vrydag met die media voor sy huis waar hy tans in isolasie is nadat sy vrou positief vir Covid-19 getoets het. Foto: Getty Images

’n Enorme fiskale stimuluspakket om die Kanadese ekonomie te ondersteun namate die Covid-19-virussiekte versprei, kan selfs insluit dat huurbetalings opgeskort word.

Justin Trudeau, premier van Kanada, het Vrydag fiskale steun asook omvattende stappe aangekondig om die land en die ekonomie teen die verwoesting van Covid-19 te beskerm.

The Guardian berig dat die stimuluspakket sowat K$20 miljard (sowat VSA$14,4 miljard) sal behels – 1% van Kanada se bruto binnelandse produk (BBP).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,809.42
-0.5%
Silwer
23.02
-2.1%
Palladium
2,299.50
-1.5%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos