Covid-19: SAID sluit kantore vir 2 weke

akkreditasie
Die SAID gaan sy kantore vir fisiese besoeke sluit van 24 Desember tot 4 Januarie. Alle digitale kanale sal wel oop wees, en mense sal in dié tyd afsprake kan maak vir telefoniese of videokonferensies met SAID-beamptes. Foto: Argief
Die SAID gaan sy kantore vir fisiese besoeke sluit van 24 Desember tot 4 Januarie. Alle digitale kanale sal wel oop wees, en mense sal in dié tyd afsprake kan maak vir telefoniese of videokonferensies met SAID-beamptes. Foto: Argief

Weens kommer oor die snelle verspreiding van Covid-19-infeksies as deel van ’n tweede vlaag gaan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) al sy kantore tot 4 Januarie sluit.

Die SAID sê dis as ’n voorkomende maatreël om die risiko van infeksie onder belastingbetalers en sy personeel te verlaag.

Al sy kantore sal wel deur sy digitale kanale oop wees, en belastingbetalers sal dus via Microsoft Teams afsprake met personeel by takke van die SAID kan maak. Dit is net fisieke besoeke aan takke wat vir twee weke van 24 Desember af tot 4 Januarie gesluit sal wees, het die SAID in ’n verklaring laat weet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos