Cyril Ramaphosa: Dié beleggings sal beurtkrag help verminder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag ondermyn die land se ekonomie.
Beurtkrag ondermyn die land se ekonomie.

Die beleggings in groenkrag wat die afgelope ruk aangekondig is, is nie net ’n enorme inspuiting in die ekonomie nie.

Dit “sal ons help om die verlammende beurtkrag te bowe te kom wat die land op die oomblik beleef, soos nuwe kragopwekkingsvermoë aanlyn kom,” het pres. Cyril Ramaphosa Maandag in sy nuusbrief geskryf.

Dit kom terwyl Suid-Afrika heelweek onder beurtkrag gebuk gaan sedert dit Vrydag ingestel is. Die feit dat die diefstal van onderdele tot beurtkrag bydra, het Suid-Afrikaners veral die josie in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos