DA pleit: Brei Covid-19-Ters in Tuinroete uit

akkreditasie
Die Knysna-strandmeer in die hartjie van die Tuinroete. Foto: Pixabay
Die Knysna-strandmeer in die hartjie van die Tuinroete. Foto: Pixabay

Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se Covid-19-Ters-voordele moet dringend in die Tuinroete uitgebrei word.

“Die sluiting van alle strande in die Tuinroete oor die feestyd gaan rampspoedig wees vir die streek se ekonomiese oorlewing – juis omdat dit op toerisme staatmaak,” sê David Maynier, DA-LP, Donderdag in ’n verklaring.

Die DA het Woensdag ’n brief aan pres. Cyril Ramaphosa en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, gestuur waarin die party ’n regverdiging eis oor hoekom die strande gesluit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos