DAWIE ROODT I Inflasie: Is die draak uit die bottel?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep.
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep.

Dis die groot debat onder ekonome: Is die huidige inflasiedruk net tydelik of meer permanent van aard?

Die inflasiekoers het die afgelope paar maande wêreldwyd begin styg en indien dit nie binnekort begin daal nie, sal die wêreld se sentrale banke, insluitend die Suid-Afrikaanse Reserwebank, nie veel van ’n keuse hê as om monetêre beleid strammer te maak nie – dus om kwantitatiewe verruiming af te skaal en selfs hoër rentekoerse in te stel.

Om die waarheid te sê, sentrale banke in lande soos Nieu-Seeland, Noorweë en Mexiko het reeds begin om rentekoerse te verhoog, terwyl die verwagting is dat die grotes, soos die Amerikaanse Federale Reserwebank (Fed) en die Bank van Engeland, ook binnekort sal begin om koerse aan te pas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 87/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,795.38
+0.1%
Silwer
23.31
+0.7%
Palladium
1,788.00
+2.1%
Platinum
973.00
+1.8%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,226
+1.3%
Alle aandele
69,602
+1.4%
Hulpbronne 10
65,173
+1.7%
Industriële 25
93,304
+0.4%
Finansiële 15
13,421
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos