DAWIE ROODT | Kom ons steun Reserwebank se stryd teen inflasie

akkreditasie
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep.
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep.

Volgens Statistieke Suid-Afrika is die jongste inflasiekoers 5,9%. Dit beteken dat die gemiddelde verbruiker se mandjie goedere en dienste die afgelope jaar met 5,9% duurder geword het.

Maar ten spyte daarvan dat inflasie steeds binne die band van 3% tot 6% is, het die Reserwebank tog besluit om die rentekoers weer vandeesweek te verhoog en is verdere rentekoersverhogings ’n uitgemaakte saak.

Maar hoe werk inflasie, hoekom is dit sleg en hoekom verhoog die Reserwebank die rentekoers om inflasie in toom te hou?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 13/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,108
-0.8%
Alle aandele
70,844
-0.6%
Hulpbronne 10
64,239
-2.5%
Industriële 25
86,706
-0.4%
Finansiële 15
16,076
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos