Die ANC is soos ’n ‘werktuigkundige sonder gereedskap’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Reuel Khoza
Dr. Reuel Khoza

Die ANC-regering is soos ’n werktuigkundige wat ’n meganiese probleem wil gaan regstel met ’n leë gereedskapskis, sê die sake-swaargewig dr. Reuel Khoza.

Khoza was tien jaar gelede een van die eerste sakeleiers wat die ANC-regering onder oudpres. Jacob Zuma skerp gekritiseer het.

Die ANC se aanmatigende houding is een van die hoofredes waarom hy nie kwessies soos veiligheid en die energiekrisis met dringendheid takel nie, sê Khoza, wat die afgelope week in gesprek was met Ann Bernstein, direkteur van die Centre for Development and Enterprise.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.71
+0.1%
Rand - Euro
17.81
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,757.04
-0.1%
Silwer
21.39
-0.3%
Palladium
1,849.50
-0.4%
Platinum
988.50
+0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,656
-0.2%
Alle aandele
73,039
-0.2%
Hulpbronne 10
70,800
-0.9%
Industriële 25
87,671
+0.4%
Finansiële 15
16,321
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos