Dié stede leef die lekkerste in 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kopenhagen, hoofstad van Denemarke, is ’n heel skaflike plek om in te woon, volgens ’n studie oor wêreldstede.  Foto: Unsplash
Kopenhagen, hoofstad van Denemarke, is ’n heel skaflike plek om in te woon, volgens ’n studie oor wêreldstede. Foto: Unsplash

Die sluit van restaurante en museums, die dra van maskers en die handhawing van sosiale afstand was vir baie stedelinge ongerieflik.

Veral inwoners van Westerse stede wat voor die Covid-19-inperkings ’n skaflike lewensgehalte kon handhaaf, moes die sowat twee jaar van die koronaviruspandemie met die beperkings op hul leefstyl vrede maak.

Die inperkings het ook die rangorde van die Economist Intelligence Unit (EIU) se indeks oor wêreldstede se leefbaarheid behoorlik op sy kop gekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos