Drankverbod was grondwetlik, beslis hof teen Vinpro

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaners moet hulself maar staal vir die moontlikheid van nog ’n drankverbod in die toekoms nadat die jongste hoëprofielhofsaak oor die beweerde ongrondwetlikheid van die drankverbod misluk het.   Foto: Gallo Images
Suid-Afrikaners moet hulself maar staal vir die moontlikheid van nog ’n drankverbod in die toekoms nadat die jongste hoëprofielhofsaak oor die beweerde ongrondwetlikheid van die drankverbod misluk het. Foto: Gallo Images

Dit blyk daar is geen belemmering op die regering om nog ’n drankverbod in te stel as hy dit nodig ag nie, ondanks die gesamentlike pogings van die drankbedryf.

’n Volbank regters van die hooggeregshof in Kaapstad het Vrydag beslis dat pres. Cyril Ramaphosa en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, uit eie reg opgetree het toe hulle ’n verbod op die verkoop van drank ingestel het.

Die wynbedryfsliggaam Vinpro is hof toe omdat hy meen die verbod verontagsaam die konstitusionele reg van provinsies om hul eie regulasies rakende alkohol uit te vaardig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos