Ekonome dra ’n rooskleurige bril oor rand, olieprys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rand gaan dalk versterk na die einde van 2021 toe, meen baie ekonome.
Die rand gaan dalk versterk na die einde van 2021 toe, meen baie ekonome.

Ondanks enorme wêreldwye én plaaslike uitdagings bly ekonome optimisties oor die potensiaal van die Suid-Afrikaanse ekonomie.

Inflasie gaan na verwagting in bedwang bly en daarmee saam die rentekoers, die rand gaan dalk weer versterk en die olieprys gaan dalk weer daal.

Dís kortom die betreklik rooskleurige konsensusmening van die 36 ekonome wat aan die Ekonoom van die Jaar-kompetisie deelneem. Maar binne die konsensus (die mediaan, dus die getal wat in die middel van die reeks ramings val) is daar ook uiteenlopende perspektiewe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos