Ekonome raas oor paniek wat oor nuwe variant gesaai word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toeriste op safari in Suid-Afrika gaan dalk nie dié somer volop wees nie.
Toeriste op safari in Suid-Afrika gaan dalk nie dié somer volop wees nie.

Die manier hoe die nuus oor die nuwe variant van die virus wat Covid-19 veroorsaak aangekondig is, het onnodige paniek gesaai, het ekonome en sakelui Vrydag gesê.

Dit het dadelik tot hernude reisbeperkings van Brittanje en Europese lande gelei, wat niks goed vir Suid-Afrika se reeds treurige ekonomie voorspel nie.

Brittanje het die eerste geword wat vroeg reisbeperkings na Suid-Afrika en sy buurlande aangekondig het. Daarna het Duitsland, Italië, Nederland, Japan en Singapoer gevolg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 0
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
-0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,816.24
-0.2%
Silwer
23.00
-0.1%
Palladium
1,900.50
+1.2%
Platinum
977.50
+0.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,278
-0.9%
Alle aandele
74,940
-0.9%
Hulpbronne 10
74,462
-0.3%
Industriële 25
94,335
-1.3%
Finansiële 15
15,321
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos