Ekonome: Só verander hul vooruitsigte deur die jaar

akkreditasie
In Oktober het die ekonome nog voorspel dat die rand teen die einde van die jaar teen R19,39 teenoor die euro sou verhandel, terwyl hulle in Julie voorspel het dat die rand tot R17,16 teenoor die dollar sou terugsak.  Foto:  istock
In Oktober het die ekonome nog voorspel dat die rand teen die einde van die jaar teen R19,39 teenoor die euro sou verhandel, terwyl hulle in Julie voorspel het dat die rand tot R17,16 teenoor die dollar sou terugsak. Foto: istock

2020 was voorwaar ’n jaar van teenoorgestelde pole waar dit by die ekonomiese vooruitsigte gekom het.

Reeds in Februarie, toe ekonome wat aan Sake se Ekonoom van die Jaar-wedstryd deelneem hul eerste vooruitsigte moes indien, was daar kommer oor wat die jaar kon inhou.

Hoewel daar toe nog geen sprake daarvan was dat die koronavirus ook hier sy kloue sou inslaan nie, was daar wel kommer oor wat die invloed van die siekte op die land se ekonomie kon wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos